Trisa Hugo – Skrywer, Hipnoterapeut & Berader
Trisa Hugo – Skrywer, Hipnoterapeut & Berader
No Image Available

Erfskandes

 Author: Trisa Hugo  Category:  Published: November 21, 2024  ISBN: B07KSBNY45  Lees/Koop
 Description:

Op ʼn plaas in die ou Transvaal het ʼn man gewoon. ʼn Welgestelde boer en sy suster, Vya. Hy was nooit getroud nie, maar wou graag ʼn erfgenaam hê. Hierdie novelle gaan oor verraad op verskillende vlakke. Die toesmeer van gebeure en ongeregtighede op plase word met deernis en empatie, maar tog ook met realisme, hanteer. Daar word gedelf in die menslike psige om te kyk na dinge wat ons doen, maar wat onder die kombers bly. Deur briewe van Vya word sekere geheime ontrafel. Uiteindelik is daar dít wat vandag se kinders geërf het – Skandes wat toegesmeer is uit elkeen van ons se verlede – ERFSKANDES.


 Back