In Hartsgronde neem Trisa Hugo die leser op ’n reis na daardie plekke waar emosies nie net gevoel word nie, maar eg en rou resoneer – die plekke waar woorde uit 'n plek dieper as die hart kom. Hierdie keur van kortverhale, almal voorheen gepubliseer in versamelbundels, word nou vir die eerste keer in een bundel gepubliseer. Dit is 'n intieme versameling van verhale oor menswees, verlies, lewe en dood.
Met haar kenmerkende raak, helder styl, ontbloot Hugo...
Hierdie novelle gaan oor verraad op verskillende vlakke. Die toesmeer van gebeure en ongeregtighede op plase word met deernis en empatie, maar tog ook met realisme, hanteer. Daar word gedelf in die menslike psige om te kyk na dinge wat ons doen, maar wat onder die kombers bly. Deur briewe van Vya word sekere geheime ontrafel. Uiteindelik is daar dít wat vandag se kinders geërf het – Skandes wat toegesmeer is uit elkeen van ons se verlede – ERFSKANDES.
Koop die e-boek by jou gunsteling e-winkel (Onder andere Apple books, Kobo, Google Play books, Smashword of lees...