Publikasies – Fiksie
Kliek om Oor en weer op jou Kindle te lees!
Finalis ATKV-Woordveertjie 2021 – Liefdesroman
Oor en weer – Trisa Hugo en Analize Viljoen (2020) – LAPA Uitgewers
Onderhoud in Distrikspos (2021)
Resensie van Oor en weer in Rapport deur Juliana Coetzer. (2021)
Resensie van Oor en Weer in Die Vrye Weekblad deur Jonathan Amid. (2021)
Onderhoud in Hermanus Times (2020)
Kortverhaal ‘n Sussie vir Simone opgeneem in Croyez Stories (2019) – Croyez Uitgewers nou Minimal Press (Toekenning vir die Wenverhaal)
Erfskandes (2018) – Boekemakranka
Kortverhaal Ysige liefde (2017) – LitNet
Kortverhaal opgeneem in Hartlam (2017) – Tafelberg
Rympie opgeneem in Rympies vir pikkies en peuters (2015) – Tafelberg
Kortverhaal opgeneem in Skrik op die lyf (2015) – Tafelberg
Samesteller van die kortverhaalbundel My Kort vir jou Sop (2013) – Boekemakranka
Twee kortverhale opgeneem in My Kort vir jou Sop (2013) – Boekemakranka
Groener grassies vir Sarita (2012) – Boekemakranka
Medeskrywer van die kortverhaalbundel Viersprong, saamgestel deur Nadia de Kock (2006)
Kortverhaal in Inkvars (2001) Tweede prys in ope afdeling van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging)
Verskeie bydraes vir LitNet, Rooi Rose en rubrieke vir Rapport
Verskeie bydraes vir Overstrand Herald, Village News en Hermanus Times

Publications – Non-fiction
Hoofstuk in Babies Are Cosmic: Signs of Their Secret Intelligence (2019) – Elizabeth Carman & Neil Carman, PhD
Claassen, N.C.W., De Beer, M., Hugo, H.L.E. & Meyer, H.M. (1991). Handleiding vir die Algemene Skolastiese Aanlegtoets: Senior reeks. Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.
Claassen, N.C.W., De Beer, M., Hugo, H.L.E. & Meyer, H.M. (1991). Manual for the General Scholastic Aptitude Test: Senior Series. Pretoria: Human Sciences Research Council.
Claassen, N.C.W. & Hugo, H.L.E. (1991). Bylae 3 by die Handleiding vir die ASAT Senior reeks: Norms vir ‘n populasie waarvan 70 % tot 80 % as milieugestremd beskou kan word. Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.
Claassen, N.C.W. & Hugo, H.L.E. (1993). The relevance of the General Scholastic Aptitude Test (GSAT) for pupils who do not have English as their mother tongue. Pretoria: Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing.
Folwaczny, J., Hugo, H.L.E. & Schoeman, A. (1991). SIEGMUND Testing System: User’s Manual. Pretoria: Human Sciences Research Council.
Hugo, H.L.E. & Claassen, N.C.W. (1991). The functioning of the GSAT Senior for students of the Department of Education and Training. Pretoria: Human Sciences Research Council.