Trisa Hugo – Skrywer, Hipnoterapeut & Berader
Trisa Hugo – Skrywer, Hipnoterapeut & Berader

Resensies

Waar ek praat en skryf

Verskeie resensies en skrywersonderhoude en fasilitering van gesprekke. Stigter van Boekemakranka – Ons het het tydens die inperking begin met ’n reeks aanlyngesprekke en virtuele boekbekendstellings met skrywers, veral dié wat tans deur die grendelstaat veroorsaak deur die Coronavirus geraak word.

Top Reviewer at Netgalley: Members receive this badge when 3 or more of their reviews have been added to any NetGalley title details page by a publisher.

Professional Reader 25 Book Reviews Reviews Published

Rubrieke

Soms hunker ‘n mens … Rubriek Rapport (2023)

Kniediep in die knyp, maar ons maak ‘n plan Rubriek Rapport (2023)

Wanneer dan? Rubriek Rapport (2023)

Verskeie resensies, skrywersonderhoude, boekbesprekings en fasilitering van gesprekke met skrywers.

Die Melkweg en die Miskruier – Jeanette Ferreira – ‘n Resensie Rapport (2023)

Die Loutering van Manon Viljoen – Chris Marnewick – ‘n Resensie Netwerk24 (2023)

Laaste kans – Martita van der Vyver – ‘n Resensie Rapport (2023)

Die laaste kanariegeel notaboek – Anchien Troskie – ‘n Resensie Rapport (2023)

Offers vir Genade – Irize Loots – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2023)

Katvis – Annelie Botes – ‘n Resensie Rapport (2023)

Die oseaan tussenin – Jeanette Stals – ‘n Resensie Rapport (2023)

Op pad na Grysberg – Stefaans Coetzee – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2023)

Reën vir Stofvlei – Katherine Graham – ‘n Resensie Rapport (2023)

Sagie se storie – Jan van Tonder – ‘n Resensie Rapport (2023)

Hulle noem haar Carminda – E Kotzé – ‘n Resensie Rapport (2023)

Ver in die wêreld – Frederik de Jager – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2023)

Palimpses – Ilse van Staden – ‘n Resensie Rapport (2023)

Gedaantes en gedoentes – Daniël Lotter – ‘n Resensie Rapport (2023)

Plaas se prys – Willemien du Preez – ‘n Resensie Rapport (2022)

Blood and Silver – Jan Glazewski – ‘n Resensie Rapport (2022)

SD Fourie – Die Reis – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2022)

Flora – Engela Ovies – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2022)

Die drie lewens van Hannli Human – Connie Luyt – ‘n Resensie Rapport (2022)

Halfpad hol – Amos van der Westhuizen – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2022)

Dwars deur Daniël Lotter – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2022)

Die hart het sy redes deur Helena Gunter – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2022)

Krummels in my koffer deur Emile Joubert – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2022)

Moord op Pofadder deur Charné Kemp – ‘n Resensie Rapport (2022)

Mara deur Marida Fitzpatrick – ‘n Resensie Rapport (2022)

Moer deur Michèle Meyer – ‘n Resensie ATKV Taalgenoot (2022)

Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers – ‘n Resensie Rapport (2022)

Wit Leuen deur Ruan Kemp – ‘n Resensie ATKV Taalgenoot (2022)

So lyk ‘n vrou deur Ilse Verster – ‘n Resensie Rapport (2022)

Veldhospitaal 12 deur Marinda van Zyl – ‘n Resensie Rapport (2022)

Anderkind deur Betsie van Niekerk – ‘n Resensie (2022) ATKV Taalgenoot

Is mos Oos deur Jaco Alant – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2021)

Vlug deur Wilna Adriaanse – ‘n Resensie Rapport (2021)

Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2021)

Man in die maan deur Etienne Fourie – ‘n Resensie Rapport (2021)

Miskruier en die maan deur Carié Maas – ‘n Resensie Rapport (2021)

VIN deur Lien Botha – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2021)

Alfonzo’s Quest by Toekie Oberholzer – ‘n Resensie Rapport (2021)

Limerence deur Vincent Pienaar – ‘n Resensie Rapport (2021)

Die Uil in die Ysbos deur Susan Coetzer – ‘n Resensie Die Burger, Beeld en Netwerk24 (2021)

Elisabet se oorlog deur Helene de Kock – ‘n Resensie Rapport (2021)

Na ‘n plaas in Afrika deur Irma Joubert – ‘n Resensie Rapport (2021)

Mieke deur Mariël le Roux – ‘n Resensie Rapport (2021)

The boy who never gave up, by Emmanuel Taban – ‘n Resensie Rapport (2021)

Onderhoud: COVID-19: Februarie 2021 se virusnarratiewe LitNet (2021)

Vel: 15 Oorstories deur Emma Bekker – ‘n Resensie Rapport (2021)

Waar onthou begin deur Connie Luyt – ‘n Resensie Netwerk24 (2020)

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan deur Christine Barkhuizen-le Roux – ‘n Lesersindruk LitNet (2020)

Trisa hugo onthou Engemi Ferreira – ‘n Huldeblyk LitNet (2019)

Jou dorp is my dorp, jou seun is my seun – ‘n Artikel LitNet (2019)

Bloed/Blut deur Coreen Erasmus-Bezuidenhout: ‘n Skrywersonderhoud – LitNet (2018)

Mentje: Kind van Pas-opkamp: ‘n Resensie – Netwerk 24 (2017)

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ’n Lesersindruk – LitNet (2017)

Alles begin met Anna deur Annemari Coetser: ’n Resensie – LitNet (2017)

Oorkant jou deur Juliana Coetzer: ‘n Skrywersgesprek – Netwerk24 (2017)

Isabella deur Mariël le Roux: ‘n Resensie – Netwerk 24 (2017)

Malhuis deur Anel Heydenrych: ‘n Skrywersgesprek – LitNet (2017)

Syferfontein deur Cas Wepener: ’n Resensie – LitNet (2017)

Syferfontein deur Cas Wepener: ’n Skrywersgesprek – LitNet (2017)

Lugkasteel deur Annelie Botes: ‘n Resensie – Netwerk24 (2017)

Lugkasteel deur Annelie Botes: ‘n Skrywersgesprek – LitNet (2017)

Multivers deur Hennie Smith: ‘n Skrywersgesprek – LitNet (2017)

Fasilitering van gesprekke en praatjies

Doen gereelde gesprekke met bekende skrywers by Kleinmond Central Cafe – onder andere Johan Badenhorst, Stefan Enslin, Herman Lategan, Tom Dreyer, Barbara Townsend en Julio Agrella.

Fasiliteer gesprek met Thea Burger oor Healing through art, by Kleinmond Ceramic Festival (2023)

Spreker by Kleinmond VLV oor die skryf van resensies (2022)

90+ Boekemakranka aanlynboekgesprekke (2020 – 2022)

Spreker by Kleinmond VLV oor my skryfwerk (2019)

Fasiliteer gesprek met Elsa Winckler by Kalfiefees (2018)

Lewer praatjie oor die  e-boekindustrie by Kleinmond Boekfees (2017)

Fasiliteer gesprekke tussen skrywers en uitgewers by Kleinmond Boekfees (2017)

Lei gesprek met Mariël le Roux tydens bekendstelling van Isabella in Hermanus (2017)

Fasiliteer gesprekke met digters en skrywers by Kalfiefees. (2014)

Gesprek met skrywer Ian Smit by Kalfiefees (2011)

Bespreking van Die blou van onthou deur Marita van der Vyver by Kleinmond Leeskring (2014)

Bespreking van Verkeerdespruit deur Michiel Heyns by Kleinmond Leeskring (2012)

Bespreking van Padmaker deur Christine Barkhuizen Le Roux by Kleinmond Leeskring (2011)

Bespreking van Chinchilla deur Nanette van Rooyen by Kleinmond Leeskring (2010)

Bespreking van Die Hemelklip deur Tobea Brink by Kleinmond Leeskring (2009)

Bespreking van Dieper water deur Helene de Kock by Kleinmond Leeskring (2008)

Spreker by Kleinmond Boekfees oor Viersprong (2007)

Bespreking van Five Quarters of the Orange deur Joanne Harris by Kleinmond Leeskring (2006)

Bespreking van Skilpoppe deur Barrie Hough by Kleinmond Leeskring (2005)

Bespreking van Daar’s Vis in die Punch deur Jackie Nagtegaal by Kleinmond Leeskring (2003)