Trisa Hugo – Skrywer, Hipnoterapeut & Berader
Trisa Hugo – Skrywer, Hipnoterapeut & Berader
No Image Available

Oop Deure

 Author: Analize Viljoen & Trisa Hugo  Category:  Publisher: Naledi  Published: September 13, 2023  ISBN: B0CJ3375GY  Lees/Koop
 Description:

Dié verhoudingsroman speel af op ‘n plaas in Tesselaarsdal. Dit gaan oor vriendskappe in verskeie vorms, en komplekse familieverhoudings wanneer uiteenlopende mense saamgegooi word in ‘n situasie waarin hulle hulself dalk nie normaalweg sou bevind nie. Hedendaagse romantiese verbintenisse en die vloeiendheid van seksualiteit is ook deel van die verhaal.

‘n Eietydse verhaal deur die suksesvolle kombinasie van twee skrywers wat dit regkry om die stoom uit die blaaie te laat trek. Opwindend, relevant en ‘n bietjie stout. ‘n Verhaal met vrymaking as tema. Nie net vir die karakters nie, maar ook vir die leser.
– Juliana Coetzer


 Back