My verhaal, ‘n Sussie vir Simone was die wenverhaal in Minimal Press en Die Croyez LiterĂªre Toekenning se kortverhaalbundel, soos saamgestel deur Zalman S. Davis. Dit belig uiteenlopende temas soos liefdesverhoudings, die dood, humor, en reissketse.