Goodreads
Wat ek dink van die laaste boeke wat ek gelees het
Trisa's bookshelf: read
‘n Baie belangrike toevoeging tot grensverhale. Hierdie is die tipe goed wat ek wens ons kon in die tagtigs lees, sodat ons meer begrip kon toon vir die ouens en ook hulle naastes.
Dit is die doodgewone ervarings van doodgewone mans, ne…
Die boek is helaas gebrekkig aan manuskripontwikkeling en/of redigering. Die storielyn self is oukei, taalgebruik soms pittig, maar Van Nierop moet myns insiens liefs van erotika af wegbly.
1 ster beteken vir my DNF. Ek kon nie verder n…
Daniël Lötter is bekend vir sy bundels oor rare karakters, dwars karakters, moordenaars en spoke.
Blou Bloed is ‘n verfrissende blik op die wêreld van adellike titels en geskiedenis, Met sy skerpsinnige styl en diep begrip van die onde…
Hierdie is nou regtig meesterlike misdaadfiksie. Nie dat ek ‘n kenner is van die genre nie, maar ek het nooit gevoel of Sidney Gilroy met my as leser speletjies speel om my op dwaalspore te lei nie. Sy karakters is so goed gedoen en sy s…
So ook op die aarde, se titel voorspel reeds dat hier ʼn besonderse verhaal wag. Sinspeel dit op die Sweedse filmmaker Kay Pollak se fliek As it is in heaven? Of ʼn meer Bybelse interpretasie?
ʼn Hele klomp verskillende emosies word by die…
"My Friend Anne Frank: The Inspiring and Heartbreaking True Story of Best Friends Torn Apart and Reunited Against All Odds" is a powerful and moving memoir by Holocaust survivor Hannah Pick-Goslar. The book offers an intimate look into h…
The Art of Yoga Sequencing offers a good baseline for creating balanced movement sequences and well-rounded classes that cater to the diversity of modern practitioners. Sage Rountree’s approach, grounded in exercise physiology and honori…
The Good Daughter by Laure van Rensburg starts as a slow burner, challenging the reader to engage with the storyline. However, the narrative takes a captivating turn when Abigail encounters podcaster Summer Washington, transforming into …
‘n Debuutroman wat beïndruk!
Voorblad van Hannes Visser is ‘n spanningsroman wat my dadelik dieselfde tevrede gevoel gegee het as toe ek die eerste Zeus-boek van Julio Agrella gelees het. Een van daardie wat jy wil lees met ‘n tjoklit e…
Olifant op ‘n Sweefstok deur Lelanie Roode is ‘n jeugroman wat die bekoring van die Olimpiese Spele met intrige, drama, en aksie verweef. Die leser volg die lewens van Kyle en Marinette, twee karakters wat op ‘n koord van liefde, verraad…
Wat ‘n heerlike lees is Maskermense, ‘n bundel kortverhale deur die super talentvolle Hendie Grobbelaar. Sy is bekend vir haar kortverhale en radiodramas. Haar verhale herinner my aan die stories van lewensrype mense soos E Kotze, Helena…
Matty Strydom’s "Here where I am now" is a poignant and candid chronicle that delves into the depths of grief and loss following the tragic suicide of her 19-year-old daughter, Jessica. This book intertwines the raw journey of a mother c…
Kwaaiwater is Irna van Zyl se vyfde spanningsroman. Sjoe, wat ʼn senutergende lees!
Die lekkerste van hierdie verhaal, is dat dit in Hermanus afspeel op plekke waar ek loop, koop en eet. Dit het ʼn ekstra dimensie verleen aan die verhaal….
Ek is eenvoudig sprakeloos oor die boek wat Wegkomkans gaan onttroon as baie mense se gunstelingboek oor die jare.
Soos sy voorganger, ‘Wegkomkans’, is Marita van der Vyver se filmiese vervolgroman, ‘Laaste kans’, ‘n belangrike tydsdoku…
In "The Escalator" by Andrew Budden, the tangled threads of a brilliant yet tormented mind are expertly woven into a compelling tapestry of love, loss, and the intricate dance between reality and illusion. This literary novel is a poigna…
Die dag toe Stefaans my voordeurklokkie gelui het, het ek ʼn sagtheid om hom gevoel, eerder as gesien. Daardie tipe sagtheid in iemand se energie wat jy van wéét, wat jy voel en beleef, het ek vantevore ervaar toe ek dokter Emanuel Taban …
Bring opofferings altyd genade? Dikwels veroorsaak dit ook meer wroeging terwyl mense die emosionele impak van ‘n opoffering moet verwerk. Kan heling ooit volledig gewaarborg word? In Irize Loots se tweede roman, Offers vir genade, word …
Out of Mind by South African author Barbara Townsend, tells a story of Robben Island. It is a historic novel, but Townsend gets into the hearts of her characters.
Historically, Robben Island was a secure dumping ground for ‘undesirable…
Die sondes van die vaders word soms aan hulle kinders toegereken, maar die kinders hoef dit nie noodwendig uit te leef nie.
Anschien Troskie is self ʼn sprekende voorbeeld van hierdie filosofie. Sy het bekendheid verwerf met Dis ek, Anna…
House on Fire by D Liebhart is a poignant and evocative novel that delves into the struggles of dealing with dementia, expertly portraying the challenges faced by both individuals and their families. Through beautiful and insightful writ…
Hiert jou Katvis! Alhoewel die Katvis hier ter sprake baie ver verwyder is van die avonture van Grootbek en Katvis uit ons vroeë televisiejare, wil ʼn mens tog ‘hiert’ roep, as jy die voorblad van Annelie Botes se Katvis sien.
Hoe weet j…
Letters to a Stranger by Sarah Mitchell is a touching and unique novel that tells the story of two women, Ruby and Cassie, who become pen pals under unexpected circumstances. The novel alternates between two timelines: the summer of 1939…
Dit is ‘n aangrypende en indrukwekkende roman oor menseverhoudinge en menswees, teen die agtergrond van die aaklige realiteit van die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902, met sy konsentrasiekampe en verskroeide aarde-beleid.
Verhale wat af…
Die verhaal speel af in die tyd van Anglia’s, handsentrales en Aspro’s, toe bruinmense in derdeklaswaens op Makkadas moes ry en mense kinders met gestremdhede weggesteek het.
Sagie het ʼn tipe gelatenheid aan hom en aanvaar alle gesag o…
"The Postcard" by Anne Berest is a captivating novel that not only explores the themes of love, loss, and self-discovery, but also delves into the author’s personal struggle with her identity as a Jew in modern-day France. Berest’s ances…
Die gawe van groen deur Elmarie Dercksen te is die beste erotika wat ek ooit gelees het. Óóit.
Die Gawe van Groen deur Elmarie Dercksen is ’n unieke boek wat ’n unieke mengsel van fantasie, avontuur, romanse en magiese realisme bevat. D…
Teaching Witchcraft by Miles Batty is a comprehensive guide for both students and teachers of Wicca. This book offers a thorough exploration of the history, philosophy, and practical aspects of Wicca, making it an excellent resource for …
As ʼn verhaal van E. Kotze afskop in Suidwes-Afrika, weet jy die karakters gaan kort voor lank teen die Weskus van Suid-Afrika beland. Sy is immers al dekades lank bekend vir haar kortverhale en romans wat daar afspeel.
Die moeilike lewe…
The audio book version of "This Other Eden" by Paul Harding is a well-produced and emotionally charged listening experience. The narrator does an excellent job of bringing the characters to life and capturing the lyrical quality of the p…
Met hierdie saamgestelde bundel van Frederik de Jager, Ver in die wêreld, reis ons saam na verre lande en lees ons van die lief en leed van mense daar, maar dis geen liefdesverhaal oor Kittie nie.
Ver in die wêreld Kittie Kittie Kittie
V…
"August Blue" by Deborah Levy is a captivating and thought-provoking novel that explores the complexities of human relationships and the power of art. The narrative follows a young artist named Blue who, after a chance encounter, embarks…
"Necessary Trouble" by Drew Gilpin Faust is an insightful and thought-provoking examination of the social movements that have shaped America over the past century. Through in-depth research and analysis, Faust delves into the history of …
In hierdie vierde roman van Cas Wepener ‘Roman’, word die verhaal van die navorser Danie Gouws vertel, wat in die Klein-Karoo navorsing doen oor kultuur-historiese gebruike en gegewens. Toe hy te doen kry met die stories rondom die histo…
As jy wil weet hoe min dit neem om ‘n gesin te wees sodat ‘n familie saam kan groei na begrip, lees Heimwee.
As jy wil weet wat ‘n ma dryf om haar gesin agter te laat en tot watter uiterstes sy sal gaan om haar kinders te beskerm, lees …
Dit is ʼn sensitiewe roman wat tot in mens se diepste wese spreek, om jou eie verganklikheid, vrese en verdriet in perspektief te beskou. Die dood as deel van die lewe, word ongemerk deel van die verhaal, omdat daar meer konsentreer word …
In Halfpad hol van Amos van der Westhuizen, word ʼn mens heeltemal hol op jou maag as jy lees wat dors beteken, as ʼn persoon onder in ʼn myn vasgekeer word.
Halfpad hol is ʼn heerlike spanningsverhaal. Dit is verfrissend anders, sonder ʼn s…
Van die begin van sy lewe af, het Herman Lategan se lewe wipplank gery tussen die koestering van geliefdes en verwerping. Hoe vreeslik moet dit wees, nie soseer om gediagnoseer te word as bipolêr nie, maar jou hele lewe, verhoudings en e…
Ons loop saam met Mariaan deJongh deur die magiese landskap van die dorpies Killaloe en Ballina, waar sy uitkyk op ʼn meer terwyl sy besig is met die vertaling van Afrika-mites en legendes, as deel van ʼn skrywersverblyf. Sy moet nog ʼn tra…