Woonplek, Werksplek en Speelplek – Waar woorde en wense waar word.

Blogs

MaanKind Blogs

Kliek op enige skakel om na my MaanKind blog te gaan, waar ek skryf oor dinge wat vir my saak maak. Verder ondertoe is my blog oor boeke en flieks.
  • Long Covid? Hier is raad!Long Covid? Hier is raad!
    Ek het al ‘n paar moeilike jare in my lewe gehad. Die afgelope een was beslis die pynlikste. In my …Continue reading → Read more »
  • Die waarheid, die volle waarheid en niks anders as die waarheid nieDie waarheid, die volle waarheid en niks anders as die waarheid nie
    Vals nuus en samesweringsteorieë is al met ons van die opgetekende geskiedenis af. Sommige mense sal die pratende donkie en …Continue reading → Read more »
  • ‘n Era is verby‘n Era is verby
    'n Era is verby. Verlede jaar is neef Jock oorlede. En vanoggend het Covid ook vir neef Groot-Piet gevat. Continue reading → Read more »
  • Droom binne ‘n Droom binne ‘n DroomDroom binne ‘n Droom binne ‘n Droom
    Wat is droom en wat is realiteit? Waar lê die grense tussen werklikheid en illusie? Hoe skakel slaap lewe en …Continue reading → Read more »
  • Laat Los!Laat Los!
    Iets karring al sedert gister in my gemoed. Die seer wat ek gevoel het vir ‘n vriendin, toe sy in …Continue reading → Read more »
  • Die Covid TronkDie Covid Tronk
    Die Covid Tronk het nou niks met die inperking te doen nie, hoor. Die tralies en hekke in ‘n tronk …Continue reading → Read more »
  • Meimaand is ReismaandMeimaand is Reismaand
    Been places! Meimaand is reismaand. Korreksie – Meimaand wás reismaand. Vandag in 2012, 2014 en 2018 was ons óf in …Continue reading → Read more »
  • My Liewe InternetMy Liewe Internet
    Vandag het ek gekyk na AirFibre as alternatief tot ADSL. My liewe Internet, jy het ver gekom sedert dial-ups vir …Continue reading → Read more »
  • Een Jaar LaterEen Jaar Later
    Wat ‘n jaar was 2020 nie! Hiermee lig ek ‘n glasie op myself! Vandag, ‘n jaar gelede het ek ‘n …Continue reading → Read more »
  • 50 Jaar Later50 Jaar Later
    Vanoggend se roereier het my laat terugdink aan ‘n dag amper 25 jaar gelede, toe ek die lekkerste roereier ooit …Continue reading → Read more »
Kliek op enige skakel om te gaan kyk na my blog oor boeke en flieks
  • Goed, Beter, BetsieGoed, Beter, Betsie
    Goed, beter, Betsie by Elize Labuschagne-Hull My rating: 4 of 5 stars Die lewensverhaal van ‘n ‘gewone’ vrou is nie minder werd as dié van ikone nie. Elke mens het ‘n storie. Die groot verskil hier is dat Betsie geen doodgewone vrou is nie, en haar storie inderdaad een om vertel te word. Elize, Elizabeth, … Continue reading Goed, Beter, Betsie Read more »
  • Salutatio Terrae VIISalutatio Terrae VII
    As jy lus is vir ʼn  uitdagende ervaring, lees Chris Harbinger se Salutatio Terrae VII: Hermes, Message to the Earth, wat ʼn kosmiese perspektief bring op die bestaan van die mens op planeet Aarde. Ervaring, ja, want ʼn  gewone lees is dit nie. Die titel “Salutatio” beteken “groet die aarde” en is ʼn afskeidswoord aan … Continue reading Salutatio Terrae VII Read more »
  • Resensie – Die Engel en die Bont Bees deur Johnita le RouxResensie – Die Engel en die Bont Bees deur Johnita le Roux
    Die Engel en die Bont Bees van Johnita le Roux , uitgegee deur Umuzi, is ‘n literêre skat, so gladgespoel en verborge in die wêreld van Afrikaanse letterkunde soos die edelstene in die spoelgate van die Oranjerivier onderkant die Augrabies, wat so ‘n groot rol speel in hierdie boek.Dit vertel ‘n verhaal van die joernalis, … Continue reading Resensie – Die Engel en die Bont Bees deur Johnita le Roux Read more »
  • Kamphoer – Francois SmithKamphoer – Francois Smith
    Hierdie was nie my boek van die jaar nie. My twee groot probleme is die gedrag en taalgebruik van die karakter wat nie vir my strook met die tydsgees, of met haar bywonerstatus nie. Die skrywer skryf pragtige prosa, maar totaal uit pas met Susan Nell as verkragte bywonersdogter, in onmenslike toestande in ‘n konsentrasiekamp. Ek … Continue reading Kamphoer – Francois Smith Read more »
  • Kammaland – Annelie BotesKammaland – Annelie Botes
    Annelie Botes se boeke is ‘n bietjie soos die Huisgenoot, dis nie “polities korrek” om te erken jy lees dit nie, tog is daar min skrywers wat soveel boeke verkoop soos sy. Sy trek vol sale as sy iewers praat, sy het ‘n reuse gevolg. En daar is ‘n rede voor. Haar taalgebruik en skryfstyl … Continue reading Kammaland – Annelie Botes Read more »
  • Seks, leuens en die internet – Erla-Mari DiedericksSeks, leuens en die internet – Erla-Mari Diedericks
    Seks, Leuens en die Internet by Erla-Mari Diedericks My rating: 4 of 5 stars Om ‘n memoire te beoordeel, voel vir my arrogant, asof dit ‘n waardeoordeel sou wees. Hierdie is ‘n rou, eerlike skrywe oor verhoudings, internet dating en selfondersoek. Dit word as skreeusnaaks bemark, maar dit het vir my eerder ‘n hartseer ondertoon. … Continue reading Seks, leuens en die internet – Erla-Mari Diedericks Read more »
  • After the WeddingAfter the Wedding
    ‘After the Wedding’, ‘n remake van ‘n Oscar-genomineerde 2006 Deense film deur Susanne Bier, is ‘n vertoonvenster vir Julianne Moore, as akteur en as vervaardiger. Isabelle soek fondse vir haar weeshuis in Indië en reis na New York om Theresa, ‘n welgestelde weldoener, te ontmoet. ‘n Uitnodiging om ‘n troue by te woon, het ‘n … Continue reading After the Wedding Read more »
  • In ‘n Land sonder voëls, Harry KalmerIn ‘n Land sonder voëls, Harry Kalmer
    In ‘n land sonder voëls by Harry Kalmer My rating: 4 of 5 stars Distopiese verhale, fantasie en wetenskapsfiksie is definitief nie my normale genre nie, maar Harry Kalmer se In ‘n land sonder voëls, het heeltemal ‘n ander snaar in my geraak. Die idee dat dit waar sou kon wees. Dit is nogal iets … Continue reading In ‘n Land sonder voëls, Harry Kalmer Read more »
  • Sex, Lies and Stellenbosch, deur Eva MazzaSex, Lies and Stellenbosch, deur Eva Mazza
    Sex, Lies & Stellenbosch by Eva Mazza My rating: 3 of 5 stars Watter skades en skandes gaan agter die geslote deure van die rykes en beroemdes van die miljoenêrs van Stellenbosch aan? Hierdie boek word op Amazon en Goodreads bemark, gebaseer op ware gebeure, geskryf as fiksie. Wat is die waarheid en wat is … Continue reading Sex, Lies and Stellenbosch, deur Eva Mazza Read more »
  • Die Vrou van die klippesee – Meg VandermerweDie Vrou van die klippesee – Meg Vandermerwe
    Die vrou van die klippesee by Meg Vandermerwe My rating: 4 of 5 stars Hierdie is ‘n lieflike verhaal wat seker as magiese realisme beskryf kan word. Ou mites en legendes van wesens uit die see wat eens op ‘n tyd op droë Karoogrond geleef het, waar geen skuit nou meer kan seil nie, word … Continue reading Die Vrou van die klippesee – Meg Vandermerwe Read more »
  • André P. Brink En die spel van liefde: ’n biografie – Leon de KockAndré P. Brink En die spel van liefde: ’n biografie – Leon de Kock
    In die toespraak wat hy gelewer het, wat sy laaste sou wees, het Brink vlot in Frans gesê die “enigste triomf waarmee die mens kan spog is die soeke na antwoorde teen die vrae in”. Heel gepas het hy bygevoeg: “As ons die antwoorde vooraf geweet het sou daar nie avonture wees nie en ook nie ware keuses nie.” Read more »
  • Smit Motors – Réney WarringtonSmit Motors – Réney Warrington
    Smit Motors by Reney Warrington My rating: 4 of 5 stars Smit Motors is die eerste boek wat onder Lapa se nuwe druknaam, Wenkbrou, uitgegee word. Wenkbrou maak voorsiening vir verhale wat sensitiewe temas aanraak, mits dit steeds die nodige “gravitas” het. En hét Smit Motors nie gravitas nie. Die verhaal is ontstellend, juis omdat … Continue reading Smit Motors – Réney Warrington Read more »
  • The Glass CastleThe Glass Castle
    Ware verhale laat mens soms dink, dit klink soos ‘n storie of ‘n fliek. Só is die aangrypende verhaal van Jeannete Walls, wat sy in die boek The Glass Castle vertel, waarvan ‘n fliek gemaak is. Dit vertel ‘n verhaal  van onvoorwaardelike liefde in ‘n disfunksionele familie wat, ondanks die diepgaande gebreke, die skrywer met … Continue reading The Glass Castle Read more »
  • Johnny is nie dood nieJohnny is nie dood nie
    Johnny is nie dood nie. Sex, drugs and rock ‘n roll. Raak saam met die jeugdige idealistiese karakters hoog gerook deur Olwagen se kamera wat soms surrealisties deur die kamer en jou kop tol. Word saam met ontnugterde 30-somethings dronk as hulle op ‘n partytjie terugkyk en steeds geteister word deur die raaisels en geheime … Continue reading Johnny is nie dood nie Read more »
  • Die Verevrou – Jan van TonderDie Verevrou – Jan van Tonder
    Die verevrou by Jan Van Tonder My rating: 4 of 5 stars “Sy gaan staan onder die stort. Eers met net die koue kraan oop om haar uit die kokon te ruk waarin sy haar die afgelope drie dae toegespin het – nie die gladde geel kokon van ’n sywurm nie, maar ’n blarerige, onnet … Continue reading Die Verevrou – Jan van Tonder Read more »