Waar ek Praat

Gesprek met Elsa Winckler by Kalfiefees (2018)

Lewer praatjie oor die  e-boekindustrie by Kleinmond Boekfees (2017)

Fasiliteer gesprekke tussen skrywers en uitgewers by Kleinmond Boekfees (2017)

Gesprek met Mariël le Roux tydens bekendstelling van Isabella in Hermanus (2017)

Fasiliteer gesprekke met digters en skrywers by Kalfiefees. (2014)

Praatjie oor e-boeke by ‘n konferensie in Kleinmond (2014)

Bespreking van Die blou van onthou deur Marita van der Vyver by Kleinmond Leeskring (2014)

Praatjie oor e-boeke by viering van Nasionale geletterdheidsdag (2013)

Bespreking van Five Quarters of the Orangedeur Joanne Harris by Kleinmond Leeskring (2012)

Gesprek met digter Ian Smit by Kalfiefees (2011)

Bespreking van Daar’s Vis in die Punch deur Jackie Nagtegaal (2010)

Bespreking van Chinchilla deur Nanette van Rooyen by Kleinmond Leeskring (2010)

Bespreking van Die Hemelklip deur Tobea Brink by Kleinmond Leeskring (2009)

Bespreking van Dieper water deur Helene de Kock by Kleinmond Leeskring (2008)