Products Page

Shopping Cart

Your shopping cart is empty
Visit the shop

Trisa Hugo – Erfskandes

Additional DescriptionMore Details

Op ʼn plaas in die ou Transvaal het ʼn man gewoon. ʼn Welgestelde boer. Hy was nooit getroud nie, maar wou graag ʼn erfgenaam hê. Hierdie is ʼn verhaal oor twee babas. Daar was die lykie van ‘n baba, wat die boervrou onder die lemoenboom uitspit, met die geroeste bloudraad om die nekkie. Die ander baba in die verhaal het wel bly leef, want daar is ʼn duur prys betaal vir die baba, met verraad op verskillende vlakke. Die toesmeer van gebeure en ongeregtighede op plase is soos die geroeste draad om die baba se nekkie, verstrengel deur die verhaallyne. Uiteindelik is daar dít wat vandag se kinders geërf het – Skandes wat toegesmeer is uit elkeen van ons se verlede – ERFSKANDES.

Quantity

Old Price: ZAR79.00

Price: ZAR59.00

You save: ZAR20.00

ZA: ZAR59.00
Loading Updating cart…
Sale

Trisa Hugo – My Kort vir jou Sop

Additional DescriptionMore Details

Kortverhale deur ‘n verskeidenheid bekende Suid-Afrikaanse skrywers. Daar is ʼn wonderlike verskeidenheid bydraers, van ons land se bekroonde skrywers, tot debuutskrywers. Die verhale is so gebalanseerd soos die lewe self: humor en hartseer; pyn en patos; weerloosheid, vreugde en verbetenheid om sin te maak van die lewe.

Quantity

Old Price: ZAR99.00

Price: ZAR29.00

You save: ZAR70.00

Loading Updating cart…
Sale

Viersprong

Additional DescriptionMore Details

Afrikaanse Kortverhale deur vier vrygeestige vroue. Verhaaltemas in die bundel wissel van rare vriendskappe, weerlose mense, die reislus, die baie vorms van liefde, keuses wat gemaak word en vrede wat gevind word. Skrywers Anel Heydenrych, Annemari Coetser, Nadia de Kock en Trisa Hugo sorg vir ‘n genotvolle leeservaring.

Quantity

Old Price: ZAR99.00

Price: ZAR49.00

You save: ZAR50.00

Loading Updating cart…
Sale
LoadingUpdating…